Donate a meal – your support is just a SnapScan away
The Faculty of Engineering invites you to support engineering students in need by using SnapScan.
With just R45, you can provide a nourishing meal to a student in need. We are excited to support the Bridge the Gap initiative, which was originally launched to address pressing needs in our student community. The Faculty is now contributing to this important cause by providing an easy and secure way for you to help.
How to make a donation via SnapScan
- Install and register the Snapscan app on your mobile phone
- Scan the QR code below, or
- Click here to proceed to the SnapScan webpage.
Skenk ‘n maaltyd – jou ondersteuning is net ‘n SnapScan weg
Die Fakulteit Ingenieurswese nooi jou uit om ons ingenieurstudente in nood te ondersteun deur SnapScan te gebruik.
Met net R45 kan jy ‘n voedsame maaltyd verskaf aan ‘n student in nood. Ons is opgewonde om die voortgesette Bridge the Gap-inisiatief te ondersteun, oorspronklik van stapel gestuur om dringende behoeftes in ons studentegemeenskap aan te spreek. Die Fakulteit dra nou by tot hierdie belangrike saak deur ‘n maklike en veilige manier vir jou te bied om te help.
Hoe om ‘n skenking via SnapScan te maak
- Installeer en registreer die Snapscan-toepassing op jou selfoon
- Skandeer die QR-kode hierbo, of
- Besoek die SnapScan-webblad, hier.